Maak hoofkeuseskerm oop

Mtonjaneni is 'n nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit kyk uit oor die Mkhumbanerivier ("rivier van die leegte"). Die dorpie is naby Melmoth en is baie belangrik vir die Zoeloegemeenskap. Hulle glo die Zoeloevolk se oorsprong is by die dorp. Volgens oorlewering het Zulu kaNtombhela die Zoeloenasie hier begin; hy is 'n voorvader van Shaka.

Mtonjaneni
Ligging van Mtonjaneni op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Mtonjaneni
Mtonjaneni
Koördinate: 28°35′0″S 31°23′0″O / 28.58333°S 31.38333°O / -28.58333; 31.38333Koördinate: 28°35′0″S 31°23′0″O / 28.58333°S 31.38333°O / -28.58333; 31.38333
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThungulu
Plaaslike Munisipaliteit Mthonjaneni
Tydsone SAST (UTC+2)

Sien ookWysig

BronWysig