Mtubatuba Plaaslike Munisipaliteit

Flag of South Africa.svg Mtubatuba
Kaart van Suid-Afrika wat Mtubatuba in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Umkhanyakude
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN275
Burgemeester Christopher George Swartz
Hoofstad Mtubatuba
Grootste tale Zoeloe
Area 1 738 km²  
Bevolking 175 425 (2011)

Die Mtubatuba Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

NedersettingsWysig

Nedersettings in die munisipaliteit: