Muraltia barkerae
Muraltia barkerae is 'n struik wat deel is van die Polygalaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap van Stilbaai tot Riversdal voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 250 km². Daar is drie subpopulasies wat deur indringerplante bedreig word. Die spesie is ook deel van die fynbos.
Muraltia barkerae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Polygalaceae |
Genus: | Muraltia |
Spesie: | M. barkerae
|
Binomiale naam | |
Muraltia barkerae Levyns, (1954)
|