N'waswitshakarivier
rivier in Suid-Afrika
Die N'waswitshakarivier is 'n rivier wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier in Skukuza-ruskamp.
N'waswitshaka | |
---|---|
Die N'waswitshaka tydens 'n oggendstap
| |
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier in Skukuza |
Monding-hoogte | 262 m |
Koördinate: 24°59′21″S 31°35′20″O / 24.98917°S 31.58889°O |
Monding
wysigGalery
wysig-
Die rivier vroegoggend
-
Kwynende waterpoele in die rivier
-
Voetspore van diere en mense in die sand
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die N'waswitshakarivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.