N'watindlopfuspruit
Die N'watindlopfuspruit is 'n spruit wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die noordebank van die Sabierivier, verder oos van Skukuza.
N'watindlopfu Mandzendlovu-rivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Sabierivier, oos van Skukuza |
Monding-hoogte | 253 m |
Koördinate: 24°57′57″S 31°45′31″O / 24.96583°S 31.75861°O |
Monding
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die N'watindlopfu se monding by Geonames.org (cc-by)