NGC 1
NGC 1 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 190 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Vlieënde Perd. Dit is 90 000 ligjare breed an dus net kleiner as ons Melkweg.
NGC 1 | ||||
NGC 1 (middel) en NGC 2 (onder) | ||||
Soort stelsel | Spiraalsterrestelsel | |||
Sterrebeeld | Vlieënde Perd | |||
Tipe | SA(s)b[1] | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 00h 07m 15.86s[1] | |||
Deklinasie | +27° 42′ 29.7″[1] | |||
Skynmagnitude | 13,65[1] | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 206 ± 29 miljoen | |||
Skynbare grootte | 1',549 x 1',023 | |||
Rooiverskuiwing | 0,015177[1] | |||
Ander name | UGC 00057, PGC 000564, Holm 2A, GC 1 | |||
|
Dit is die eerste voorwerp in die New General Catalogue[1] omdat dit volgens die epog van die katalogus (Epog 1860) die voorwerp met die laagste regte klimming was.[2] Die katalogus lys voorwerpe volgens hulle regte klimming, van laag na hoog.
Die koördinate het sedertdien effens verskuif en NGC 1 het volgens die huidige epog (Epog J2000) nie meer die laagste regte klimming van alle NGC-voorwerpe nie.[3]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "NASA/IPAC Extragalactic Database". Results for NGC 0001. Besoek op 4 November 2006.
- ↑ Dreyer, J. L. E., "New General Catalogue of Nebulae and Clusters of stars (1888)", Memoirs of the Royal Astronomical Society, 49. bl. 3, Royal Astronomical Society, 1962.
- ↑ Erdmann, R.E., Jr., The Historically Corrected New General Catalogue of Nebulæ and Clusters of Stars, bl. 12, retrievedand 13 Junie 2008.
Eksterne skakels
wysig- NGC 1 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie NGC 1.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia