Nacer Chadli
Nacer Chadli (Luik, 2 Augustus 1989) is 'n Belgiese professionele sokkerspeler wat vir RSC Anderlecht en die Belgiese nasionale sokkerspan speel (hy het ook een keer vir die Marokaanse nasionale sokkerspan gespeel). Hy is 'n aanvaller.
Nacer Chadli in 2014 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Nacer Chadli[1] | ||
Gebore | 2 Augustus 1989 | ||
Geboorteplek | Liège, België | ||
Lengte | 1,87 m[2] | ||
Speelposisie | vleuel / tweede aanvaller | ||
Klubinligting | |||
Huidige klub | Tottenham Hotspur | ||
Nommer | 22 | ||
Jeugloopbaan | |||
1994–1998 | JS Thier-à-Liège | ||
1998–2005 | Standard Liège | ||
2005–2007 | MVV | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
2007–2010 | AGOVV Apeldoorn | 90 | (28) |
2010–2013 | Twente | 84 | (25) |
2013– | Tottenham Hotspur | 54 | (10) |
Nasionale span‡ | |||
2010 | Marokko | 1 | (0) |
2011– | België | 27 | (3) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 19 April 2015. † Kere uitgedraf (Doele). |
Klubs
wysigKlub | Seisoen | Liga | Wedstryde | Doelpunte |
---|---|---|---|---|
AGOVV | 2007/08 | Eerste divisie | 19 | 2 |
AGOVV | 2008/09 | Eerste divisie | 34 | 9 |
AGOVV | 2009/10 | Eerste divisie | 37 | 17 |
FC Twente | 2010/11 | Eredivisie | 33 | 7 |
FC Twente | 2011/12 | Eredivisie | 23 | 6 |
FC Twente | 2012/13 | Eredivisie | ? | ? |
Hy het 27 keer vir die Belgiese nasionale sokkerspan uitgedraf, waartydens hy 3 doelpunte aangeteken het. Hy het ook een keer (vriendskaplik) vir die Marokaanse nasionale sokkerspan gespeel, waartydens hy geen punte kon aangeteken nie.
Erelys
wysig- FC Twente
- 1x KNVB-Beker (2011)
- 2x Johan Cruijff Schaal (2010, 2011)
Verwysings
wysig- ↑ "Barclays Premier League Squad Numbers 2013/14" (in Engels). Premier League. 16 Augustus 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 April 2016. Besoek op 17 Augustus 2013.
- ↑ "tottenhamhotspur.com- Nacer Chadli" (in Engels). Tottenham Hotspur Ltd. 201X. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Mei 2016. Besoek op 20 Januarie 2015.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nacer Chadli.