Nagasaki
hoofstad van die prefektuur Nagasaki op die eiland Kyushu in Japan
Nagasaki (長崎市 Nagasaki-shi?) ( ) is die hoofstad en die grootste stad van die Nagasaki Prefektuur in Japan. Dit was voorheen deel van die Nisjisonogi-distrik. Dit was in die 16de eeu die middelpunt van Europese invloed. Nagasaki het tydens die Eerste Chinees-Japannese Oorlog en Russies-Japannese Oorlog 'n belangrike basis van die Japannese Keiserlike Vloot geword.
Nagasaki 長崎市 | |
---|---|
Kernstad | |
Stad Nagasaki | |
Ligging van Nagasaki in die Nagasaki-prefektuur | |
Ligging van Nagasaki in Japan (in rooi) | |
Koördinate: 32°47′N 129°52′O / 32.783°N 129.867°O | |
Land | Japan |
Gebied | Kioesjoe |
Prefektuur | Nagasaki-prefektuur |
Oppervlak | |
• Totaal | 338,72 km2 (130,78 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 459 198 |
• Digtheid | 1 120,1/km2 (2 901/vk. myl) |
Poskode | 850-8685 |
Skakelkodes | 095 |
Boom | Triadica sebifera |
Webwerf | http://www1.city.nagasaki.nagasaki.jp |
Tydens die Tweede Wêreldoorlog was Nagasaki die tweede stad ter wêreld wat deur Amerikaanse met 'n atoombom, Fat Man, aangeval is.
Sien ook
wysig- Tsutomu Yamaguchi, die enigste persoon wat beide atoombomontploffings, Hirosjima en Nagasaki, oorleef het.