Nardouwluisiesbos
Spesie van die speldekussings
Die Nardouwluisiesbos (Leucospermum praemorsum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Bokkeveld, Gifberg en Nardouwberg van Lokenberg tot by Wupperthal. Die struik word tot 5 m groot en dra blomme van Julie tot Desember.
Nardouwluisiesbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Leucospermum |
Spesie: | L. praemorsum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum praemorsum (Meisn.) E.Phillips, 1912
| |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Nardouw fountain pincushion bekend. Die struik se FSA-boomnommer is 85.1[1].
Galery
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nardouwluisiesbos.