Nathi Mthethwa

Emmanuel Nkosinathi "Nathi" Mthethwa (gebore 23 Januarie 1967) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy is die dienende kabinetsminister van sport, kuns en kultuur.

Nathi Mthethwa
Nathi Mthethwa

Minister van Sport, Kuns & Kultuur
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Thembelani Nxesi (Sport)

Minister van Kuns en Kultuur
Ampstermyn
25 Mei 2014 – 30 Mei 2019
President J Zuma/C. Ramaphosa
Voorafgegaan deur Paul Mashatile
Opgevolg deur pos saamgesmelt met Sport

Minister van Polisie
Ampstermyn
10 Mei 2009 – 25 Mei 2014
President Jacob Zuma
Opgevolg deur Nkosinathi Nhleko

Minister van Veiligheid en Sekuriteit
Ampstermyn
25 September 2008 – 10 Mei 2009
President Kgalema Motlanthe
Voorafgegaan deur Charles Nqakula
Opgevolg deur pos hernoem

Persoonlike besonderhede
Gebore Emmanuel Nkosinathi Mthethwa
23 Januarie 1967 (1967-01-23) (54 jaar oud)
Politieke party African National Congress