Ndavi Nokeri
Ndavi Nokeri (gebore 25 Januarie 1999 in Tzaneen) is 'n Suid-Afrikaanse model en skoonheidskompetisietitelhouer wat as Mej Suid-Afrika 2022 gekroon is. Sy het Suid-Afrika by die Mej Heelal 2022 verteenwoordig en is onder die top 16 geplaas.[1][2][3][4][5][6][7]
Ndavi Nokeri | ||
Gebore | 25 Januarie 1999 | |
Plek | Tzaneen, Limpopo | |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner | |
Beroep | Model | |
Alma mater | Universiteit van Pretoria (BSc) | |
Loopbaan | ||
Titel(s) | Mejuffrou Suid-Afrika 2022 | |
Lengte | 1,70 m |
Voorafgegaan deur Lalela Mswane |
Mej. Suid-Afrika 2022 |
Opgevolg deur Natasha Joubert |
Verwysings
wysig- ↑ Eloff, Compiled by Herman. "WATCH | Ndavi Nokeri crowned Miss South Africa 2022". News24 (in Engels (VSA)). Besoek op 14 Augustus 2022.
- ↑ McKay, Bronwyn. "A fan favourite wins the crown: Introducing Miss South Africa 2022 Ndavi Nokeri". News24 (in Engels (VSA)). Besoek op 14 Augustus 2022.
- ↑ chrizelda kekana. "'Ndza Khensa' — Miss SA 2022 Ndavi Nokeri shares her acceptance speech". TimesLIVE (in Engels). Besoek op 14 Augustus 2022.
- ↑ "Ndavi Nokeri crowned Miss SA | eNCA". www.enca.com (in Engels). Besoek op 14 Augustus 2022.
- ↑ "Ndavi Nokeri crowned Miss South Africa 2022". ewn.co.za (in Engels). Eyewitness News. Besoek op 14 Augustus 2022.
- ↑ masegoseemela. "Limpopo's Ndavi Nokeri crowned Miss SA 2022". SowetanLIVE (in Engels). Besoek op 14 Augustus 2022.
- ↑ Acalytica. "Ndavi Nokeri". Acalytica. Besoek op 10 Mei 2024.