Neil Sharim (19 Oktober 1984) is ’n Suid-Afrikaanse akteur. Hy matrikuleer in 2002 van die Hoërskool Staatspresident C.R. Swart in Waverley. Daarna neem hy ’n brugjaar en voltooi sy dramagraad aan die Tshwane Universiteit van Tegnologie. Hy maak sy rolprentdebuut in 2008 as Japie in die tienerfliek Bakgat!

Neil Sharim
Gebore19 Oktober 1984 (1984-10-19) (36 jaar oud)
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepAkteur

FilmografieWysig