Bakgat 2!
(Aangestuur vanaf Bakgat 2)
Bakgat 2, 'n opvolg op Bakgat!, is 'n Afrikaanse rolprent wat op 10 September 2010 vrygestel is. Die rolprent is op die tienermark gemik en het 'n ouderdomsperk van 13 (vir seks en taal). Engelse onderskrifte word ingespan om die rolprent vir 'n wyer gehoor toeganklik te maak. Die regisseur was Henk Pretorius.
Bakgat 2! | |
---|---|
Regisseur | Henk Pretorius |
Produksieleier | Danie Bester |
Met | Ivan Botha Cherie van der Merwe Altus Theart Ciske Kruger Andrew Thompson Lelia Esthebeth Neil Sharim |
Musiek deur | Die Heuwels Fantasties Straatligkinders Van Coke Kartel Glaskas Jax Panik eF-eL |
Uitgereik | 10 September 2010 |
Speeltyd | 98 min |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Voorafgegaan deur | Bakgat! |
Opgevolg deur | Bakgat 3 |
[www | |
IMDb-profiel |
Genre
wysigDie rolprent is 'n komedie.
Hoofrolspelers
wysig- Ivan Botha as Wimpie Koekemoer
- Cherie van der Merwe as Katrien
- Andrew Thompson as Fanie
- Ciske Kruger Botha as Christie
- Neil Sharim as Japie
- Lelia Etsebeth as Liezl
- Altus Theart as Werner 'Killer' Botha
- Solomon Cupido as Barry
- Bradley Olivier as Borrie
- Steve Hofmeyr as 'n psigoterapeut
- Kaz McFadden as Perry
- Hanna Grobler as meisie in badkamer
Storielyn
wysigWimpie Koekemoer, die hoofkarakter van die eerste Bakgat-rolprent, betree die wêreld van rugby op universiteitsvlak waar die "legendes" van môre gevorm word.