Nicole (Chileense sangeres)
Denisse Lillian Laval Soza (gebore 19 Januarie 1977 in Chili), beter bekend onder haar verhoognaam Nicole, is 'n Chileense sangeres wat in Santiago de Chile en in Miami gebaseer is.
Nicole | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Denisse Lillian Laval Soza |
Ook bekend as | La Reina del Pop de Chile |
Gebore | 19 Januarie 1977 Chili |
Genres | Pop, Rock |
Beroep(e) | Sangeres |
Jare aktief | 1989 - nou |
Etikette | Musicavisión, Sony BMG, Maverick Records, Chika Entertainment |
Webwerf | http://www.nicolemusica.cl |
Naas haar musiekloopbaan speel sy ook twee rolle in films: in 2003 in die Amerikaanse kort film La amiga en in 2005 in die Chileense film Se arrienda.
Diskografie
wysig- Tal Vez Me Estoy Enamorando
- Esperando Nada
- Sueños en Tránsito
- Viaje Infinito
- APT
Eksterne skakels
wysig- Nicole se amptelike webwerf Geargiveer 22 Desember 2010 op Wayback Machine
- Haar persoonlike webjoernaal
Wikimedia Commons bevat media in verband met Nicole (singer). |