Niekerkspas
Niekerkspas is 'n bergpas in die Oos-Kaap wat suid van Somerset-Oos op die R335-grondpad na Addo lê. Die pas bereik 'n hoogte van 930 m bo seespieël en 'n maksimumhelling van 1:14.
Niekerkspas | |
Koördinate: 32°54′0″S 25°34′0″O / 32.90000°S 25.56667°O | |
---|---|
Maksimumhelling | 1:14 |
Hoogte | 930 m |
Oppervlak | grond |
Pad | R335 |