R335 (Suid-Afrika)

streeksroete

Die R335 is 'n streekroete in Suid-Afrika wat Port Elizabeth met Somerset-Oos verbind via Addo. Die roete begin waar dit afdraai van die N2-nasionale pad en noordwes gaan. Dit kruis die R334 en gaan nou noord deur Addo en volg dan die westelike grens van die Addo-olifant Nasionale Park. Die roete kruis die R342, later die R400 en sluit by die R63 aan in Somerset-Oos.

Streeksroete R335 shield

Streeksroete R335
Belangrike aansluitings
Van N2
  R334
R342
R400
Tot R63 in Somerset-Oos
Ligging
DorpeAddo
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
R334R336

Sien ook

wysig