Die R336 is 'n streekroete in Suid-Afrika wat oos-wes strek en die R75-provinsiale pad met die R335 by Addo via Kirkwood verbind.