Nij Beets
Nij Beets (Wes-Fries: Nij Beets) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 12 km suidwes van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland (Wes-Fries: Opsterlân).
Nij Beets | |
---|---|
Dorp | |
Ligging van Nij Beets in Opsterland, Friesland | |
Koördinate: 53°04′12″N 6°00′11″O / 53.07°N 6.003°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Opsterland |
Bevolking | |
• Totaal | 1 678 |
Poskode | 9245 |
Webwerf | Website Beets Online, Nij Beets, Oud Beets (nl) |
Bevolking
wysig1954 | 1959 | 1973 | 2005 |
---|---|---|---|
1801 | 1628 | 1428 | 1691 |
Beeldbepalende geboue
wysig-
Museum 'It Damshûs
Bekende boorlinge
wysig- Dirkje Postma (1951), longarts en hoogleraar in patofisiologie aan die Universiteit van Groningen
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Nij Beets.