Notting Hill
Notting Hill is 'n stadsdeel in die administratiewe distrik Royal Borough of Kensington and Chelsea in Wes-Londen. Dit is 'n kosmopolitiese buurt wat verbind word met die jaarlikse Notting Hill-karnaval en die Portobello-mark waar naas vrugte en groente veral antikwiteite te koop aangebied word.
Notting Hill | |
---|---|
Distrik | |
'n Straattoneel in Notting Hill | |
Koördinate: 51°30′35″N 0°12′15″W / 51.50972°N 0.20417°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Groter Londen |
Tydsone | UTC±00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | W11 & W10 |
Skakelkodes | 020 |
Galery
wysig-
Notting Hill Carnival 2014
-
Notting Hill Carnival 2014
-
Notting Hill Carnival 2014
-
Notting Hill Carnival 2013
-
Notting Hill Carnival 2014
-
Notting Hill Carnival 2014