Nowomajatsjnoje (Russies: Новомаячное) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Nowokrasnoje Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings insluit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woorde vir "nuwe vuurtoring".

Nowomajatsjnoje

Новомаячное
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Nowomajatsjnoje is in Astrachan-oblast
Nowomajatsjnoje
Nowomajatsjnoje
Die ligging van Nowomajatsjnoje in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°25′51″N 48°51′15″O / 46.43083°N 48.85417°O / 46.43083; 48.85417
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonWolodarski
Bevolking
 • Totaal160
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416187

Demografie

wysig

Volgens Sensus 2010 het Nowomajatsjnoje 161 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 85 52,8%
Russe 67 41,6%
Tartare 5 3,1%
Onbekend 4 2,5%
Totaal 161 100%

Verwysings

wysig
  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Augustus 2023.