Nuwejaarspruit (Oranjerivier, Vrystaat)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit.

Die Nuwejaarspruit is 'n spruit wat suidwaarts in die verresuide van die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n regterhandse sytak van die Oranjerivier. Die spruit se samevloei is slegs ongeveer 1500 m oos van waar die groter Kraairivier uit 'n suidelike rigting vanuit die Oos-Kaap by die magtige Oranje aansluit.

Nuwejaarspruit
Stroomgebied Vrystaat, Suid-Afrika
Hoofrivier Oranjerivier
Oorsprong-hoogte 1306 m
Ligging van Nuwejaarspruit op 'n kaart (Vrystaat)
Nuwejaarspruit
Nuwejaarspruit
Koördinate: 30°39′24″S 26°45′48″O / 30.65667°S 26.76333°O / -30.65667; 26.76333

Monding

wysig

Oorsprong

wysig

Eksterne skakel

wysig

  Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.