Olivier
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Olivier kan verwys na enige van die volgende:
Literêre figure
wysig- Olivier, 'n paladyn (ridder) in die Oudfranse Rolandslied.
Manlike voornaam
wysig- Die Normandies-Franse, Nederlandse en Afrikaanse vorm van 'n oud Germaanse manlike voornaam; sien Olivier (voornaam)
Van
wysig- Jan Hendrik Olivier (1848 – 1930), Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog
- Cornelis "Kerneels" Hermanus Olivier (1851 – 1924), Boeregeneraal tydens die Tweede Vryheidsoorlog
- Laurence Olivier (1907 – 1989), Engelse akteur
- Phil Olivier, (1918 – 2008), N.G predikant, assistentredakteur van die Kerkbode en samesteller van Ons gemeentelike feesalbum
- Coreen Olivier, Suid-Afrikaanse aktrise
- Fanie Olivier, Afrikaanse digter
- Naas Olivier, Suid-Afrikaanse rugbyspeler
- Duanne Olivier, Suid-Afrikaanse krieketspeler
- Wynand Olivier (gebore 1983), Springbokrugbyspeler.
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Olivier. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |