Olonkinbyen
Olonkinbyen is die hoofstad en enigste nedersetting op die Noorse eiland Jan Mayen. Die nedersetting het 'n bevolking van 18 (wetenskaplikes). Die nedersetting is in 1959 gestig en genoem ná die Russiese poolreisiger Gennadi Olonkin.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Noorweë |
Provinsie (Fylke) | Jan Mayen |
Koördinate | 70°55′N 08°43′W / 70.917°N 8.717°W |
Stigting | 1959 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 1 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 18 (Wetenskaplikes) |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |