Onopsigtelike spinnekopbos

Spesie van die spinnekopbosse

Die onopsigtelike spinnekopbos (Serruria inconspicua) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit van die Kaapse Skiereiland tot by Houhoek voorkom. Die struik is platterig en word 20 cm hoog.

Onopsigtelike spinnekopbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Serruria
Spesie:
S. inconspicua
Binomiale naam
Serruria inconspicua

In Engels staan dit as die Cryptic Spiderhead bekend. Die plant kry sy naam weens die feit dat die blomme onopsigtelik is.

Galery

wysig

Bronnelys

wysig

Eksterne skakels

wysig