Oorlogsvlag
'n Oorlogsvlag (of militêre vlag) is 'n gewysigde weergawe van 'n nasionale vlag wat deur die militêre mag van 'n land gebruik word. (Die seevaartkundige gelyke is 'n vlootvaandel.) Onder hierdie streng omskrywing van die term is daar min lande wat tans 'n oorlogsvlag het en die meeste verkies om die staatsvlag of die standaard nasionale vlag vir die doel van 'n oorlogsvlag te gebruik.
Huidige oorlogsvlae
wysigGebruik op land
wysig-
Oorlogsvlag van die Verenigde Koninkryk (let op die 3:5 verhouding)
Oorlogsvlae wat ook vlootvaandels is
wysig-
Oorlogsvlag en vlootvaandel van Serwië (voorkant) -
Oorlogsvlag en vlootvaandel van Serwië (agterkant)
Ander oorlgosvlae
wysig-
Oorlogsvlag (regimentskleur) van die Helleense Weermag
Voormalige oorlogsvlae
wysig-
Gevegsvlag van die Gekonfedereerde State van Amerika (1861–1865) -
Boergondiese Kruis-vlag, Spanje (1506-1843) -
Oorlogsvlag van die Japannese Keiserlike Leër -
Oorlogsvlag van die Volksrepubliek van die Kongo (1970-1991) -
Oorlogsvlag van Oos-Duitsland (1960–1990) -
Reichskriegsflagge, die oorlogsvlag van die Wehrmacht en die amptelike vlag van die Kriegsmarine -
Staats- en oorlogsvlag van die Griekse Koninkryk (1863–1924 en 1935–1970) -
Oorlogsvlag van die Italiaanse Sosiale Republiek (1943–1945) -
Oorlogsvlag van Pruise (1816) -
Oorlogsvlag van die Romeinse Republiek van 1849
Sien ook
wysigBreedweg kan enige vlag wat deur gewapende magte gebruik word om hulself of die nasie/volk wat hulle dien as 'n oorlogs- of militêre vlag beskou word.
Eksterne skakels
wysig- FIAV Vlag Inligtingsimbole[dooie skakel] by Flags of the World.