Opperman
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Opperman kan verwys na:
Persone
wysig- Daniel Opperman ("Rooi" Daniel, D.J.E.), kommandant Boereoorlog Slag van Spioenkop (1900), gedood in die Slag van Bakenlaagte (1901)
- Deon Opperman (gebore 1962), Afrikaanse akteur en dramaturg,
- Diederik Johannes Opperman (1914-1985), Afrikaanse digter.
- Frank Opperman (gebore 1960), Suid-Afrikaanse akteur en musikant.
- Hendrik Opperman (gebore 1964), Suid-Afrikaanse sanger wat onder die verhoognaam Dozi optree.
- Twee Oppermans het aan die Slag van Bloedrivier deelgeneem.
Ander
wysig- Bloemhofdam, vroeër bekend as die Oppermansdrifdam.
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Opperman. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |