Osteospermum scariosum
Plantspesie
Die skaapbos (Osteospermum scariosum) is 'n blomplant wat deel van die Asteraceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in al die provinsies behalwe KwaZulu-Natal voor.
Skaapbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Osteospermum |
Spesie: | O. scariosum
|
Binomiale naam | |
Osteospermum scariosum DC., (1838)
| |
Sinonieme | |
|