Otaviet
 
Formule CdCO3 
Nickel-Strunz (10) 5.AB.05  
Kleur wit tot geelbruin of rooierig[1] 
Streep wit[1] 
Glans diamantagtig, glasagtig [1] 
Hardheid 3,5 -4 (Mohs)[1] 
Digtheid 4,96 g/cm3[1] 
Optiese eienskappe 
Dubbelbreking eenassig (-) 
RI-waardes nω = 1,830 nε = 1,605 [1] 
Kristallografie 
Kristalsisteem romboëdries 
Ruimtegroep R3
Strukturbericht-kode G0₁ 
Nommer 167 
Eenheidsel romb.: a= 613,06 pm; α=47° 19,1'; heks.: a=492,04pm; c=1629,85pm [2]
* Lys van minerale
Portaal Geologie

Otaviet is 'n mineraal met algemene samestelling CdCO3, kadmiumkarbonaat.

Dit is 'n sekundêre mineraal wat in geoksideerde sones van ertsliggame aangetref word. Dit is in 1906 eers deur Otto Schneider beskryf en genoem na die gebergte van Otavi in Namibië waar dit in die Tsumebmyn aangetref is. Dit kom dikwels epitaksiaal op smithsoniet voor.

Die mineraal is taamlik stabiel onder omstandighede van hoë temperatuur en druk soos dit in subduksiesones aangetref word. Dit ontbind teen 375-400 °C.[3]

Kristalstruktuur

wysig

Otaviet is isostruktureel met kalsiet. (G01 in die strukturbericht-klassifikasie).

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "Otavite" (in Engels). mindat 3040. Besoek op 24 September 2023.
  2. Donald L. Graf (1961). "CRYSTALLOGRAPHIC TABLES FOR THE RHOMBOHEDRAL CARBONATES". THE AMERICAN MINERALOGIST. 46.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
  3. Farsang, Stefan; Widmer, Remo N.,Redfern, Simon A.T. (2021). "High-pressure and high-temperature vibrational properties and anharmonicity of carbonate minerals up to 6 GPa and 500 C by Raman spectroscopy"". American Mineralogist. 106 (4): 581–598. doi:10.2138/am-2020-7404.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)