Otterbaai
Otterbaai is 'n baai aan die Tsitsikamakus van Suid-Afrika.
Otterbaai het waarskynlik sy naam aan die Otterwandelpad gegee. Otterbaai is rotsagtig aan weerskante, maar is 'n goeie hengelplek vir kabeljoue en elwe.