Ottreliet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ottreliet | |
---|---|
Formule | (Mn,Fe,Mg)2Al4Si2O10(OH)4 |
Kleur | Pistachio groen |
Glans | Glasagtig tot adamantyn |
Hardheid | 6-7 (Mohs) |
Digtheid | 3.52g.cm3 |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Ottreliet is 'n tipe chloritoïed. Die empiriese formule is (Mn,Fe,Mg)2Al4Si2O10(OH)4.[1][2][3] Dit is 'n neso-silikaat, (vanaf die Grieks νῆσος nēsos, eiland), is waar geïsoleerde SiO4−4-tetraëdra deur interstituele katione verbind word. Met ander woorde, die SiO4−4tetraëdra is glad nie direk aan mekaar verbind nie, maar al vier bene van die SiO4−4−tetraëder word deur middel van katione met ander [SiO4]4− tetraëdra verbind.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Ottrelite: mindat.org
- ↑ Ottrelite: webmineral.com
- ↑ "Handbook of Mineralogy" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Augustus 2017.