Oubergpas

Oubergpas is 'n bergpas wat op 'n grondpad ten noorde van Montagu in die rigting van Touwsrivier lê. Die pas bereik 'n hoogte van 990 m bo seespieël en 'n maksimum helling van 1:8.

Sien ookWysig