Oudsbergen
Oudsbergen is 'n munisipaliteit in die Belgiese provinsie Limburg, met 'n bevolking van sowat 24 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 116 km². Hierdie munisipaliteit is op 1 Januarie 2019 opgerig uit die samesmelting van die Meeuwen-Gruitrode en Opglabbeek munisipaliteite. Oudsbergen is vernoem na die Oudsberg, wat die grootste en hoogste duin van Vlaandere is.
Oudsbergen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Natuurgebied die Oudsberg | |
Ligging van die Oudsbergen-munisipaliteit in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°03′N 5°36′O / 51.050°N 5.600°O | |
Land | België |
Provinsie | Limburg |
Arrondissement | Maaseik |
Stigting | 2019 |
Regering | |
• Burgemeester | Lode Ceyssens (CD&V) |
Oppervlak | |
• Totaal | 116,24 km2 (44,88 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 23 532 |
• Digtheid | 202/km2 (520/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 3660, 3670 |
Skakelkodes | 011, 089 |
Bestuurlike sentrum | Meeuwen |
Webwerf | www.oudsbergen.be |
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Oudsbergen is:
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oudsbergen.
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Munisipaliteite in Belgies Limburg | |
---|---|
Alken | As | Beringen | Bilzen | Bocholt | Borgloon | Bree | Diepenbeek | Dilsen-Stokkem | Genk | Gingelom | Halen | Ham | Hamont-Achel | Hasselt | Hechtel-Eksel | Heers | Herk-de-Stad | Herstappe | Heusden-Zolder | Hoeselt | Houthalen-Helchteren | Kinrooi | Kortessem | Lanaken | Leopoldsburg | Lommel | Lummen | Maaseik | Maasmechelen | Nieuwerkerken | Oudsbergen | Peer | Pelt | Riemst | Sint-Truiden | Tessenderlo | Tongeren | Voeren | Wellen | Zonhoven | Zutendaal |