Meeuwen-Gruitrode
Meeuwen-Gruitrode (Limburgs: Miëve-Roj) is 'n Belgiese voormalige munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die voormalige munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 91 km². Meeuwen is die administratiewe setel van die munisipaliteit. Sedert 2019 vorm Meeuwen-Gruitrode en Opglabbeek die munisipalteit Oudsbergen.
Meeuwen-Gruitrode Miëve-Roj | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Kasteel Meeuwen-Gruitrode | |
Ligging van die voormalige munisipaliteit Meeuwen-Gruitrode in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°06′00″N 5°31′00″O / 51.10000°N 5.51667°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Munisipaliteit | Oudsbergen |
Oppervlak | |
• Totaal | 91,26 km2 (35,24 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 892 |
• Digtheid | 141/km2 (370/vk. myl) |
Poskode | 3670 |
Skakelkodes | 011, 089 |
Plekke
wysigPlekke in die voormalige munisipale gebied van Meeuwen-Gruitrode:
Ellikom, Gruitrode, Meeuwen, Neerglabbeek en Wijshagen.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Meeuwen-Gruitrode. |