Oviston-natuurreservaat
(Aangestuur vanaf Oviston Natuurreservaat)
Die Oviston-natuurreservaat is 16 000 hektaar groot en geleë in die Oos-Kaap aan die suideoewer van die Gariepdam. Die naaste dorp is Venterstad, 5 km suid van die reservaat.
Oviston-natuurreservaat | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Naaste dorp | Venterstad |
Koördinate: 30°45′0″S 25°42′0″O / 30.75000°S 25.70000°O | |
Oppervlak | 16 000 ha |
Bron
wysig- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Kaapstad: Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.