Owen Sound, Ontario

Owen Sound is 'n hawestad in die provinsie Ontario, Kanada en geleë aan die oewer van die Huronmeer. Die nedersetting het ontstaan in 1840, dorpstatus in 1856 en stadstatus in 1920 verkry. Die populasie was 21 688 in 2011.

Owen Sound
Stad
Die hawe van Owen Sound
Die hawe van Owen Sound
Owen Sound is in Ontario
Owen Sound
Owen Sound
Koördinate: 44°34′N 80°56′W / 44.567°N 80.933°W / 44.567; -80.933
LandVlag van Kanada Kanada
Provinsie Ontario
DistrikGrey
Stigting1841
Inkorporasie1871
Regering
 • BurgemeesterIan Boddy
Oppervlak
 • Land24,22 km2 (9,35 vk. myl)
 • Stedelik
25,98 km2 (10,03 vk. myl)
 • Metro
627,8 km2 (242,39 vk. myl)
Hoogte
307 m (1 007 ft)
Bevolking
 • Stad21 688
 • Digtheid898,1/km2 (2 326/vk. myl)
 • Stedelik
22 649
 • Stedelike digtheid871,8/km2 (2 258/vk. myl)
 • Metro
32 259
 • Metrodigtheid51,4/km2 (133/vk. myl)
TydsoneUTC-5 (EST)
 • SomertydUTC-4 (EDT)
Poskode
N4K
Skakelkodes519/226
Webwerfwww.owensound.ca
  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 725.