Palladium(II)sulfaat

chemiese verbinding

Palladium(II)sulfaat is 'n sout van palladium in sy 2+ oksidasietoestand met swaelsuur. Dit het die formule PdSO4 en is 'n higroskopiese stof.[1]

Eienskappe

Algemeen

Naam Palladium(II)sulfaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule PdSO4
Molêre massa 202,48[1]
CAS-nommer 13566-3-5[1]  
Voorkoms groen of bruin vastestof.[1]
Fasegedrag  
Fase N-PdSO4 stabiel tot ~520 °C 
Selkonstantes a = 988,1(1) pm, b = 988,8(1)pm, c = 1238,2(2) pm, β = 92.81(1)°, Z = 16

[2]  

Ruimtegroep Pc of P2/c 
Nommer 13  
Fase N-PdSO4 (metastabiel) 
Selkonstantes a = 784,47(8) Apm; b = 517,93(3) pm, c = 790,92(6) pm, β = 95.606(7)° en Z = 4[2]  
Ruimtegroep C2/c 
Nommer 15
Smeltpunt
Kookpunt
Digtheid 3,24 [g/cm3] @ 20 °C[1]
Oplosbaarheid

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 >1400 [mg/kg] (oraal; rot)[1]

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Dit kan hidrate vorm soos PdSO4·2H2O en PdSO4·¾H2O.[2]

Kristalstrukture

wysig

Daar is twee kristalstrukture bekend. Albei is monoklinies. N-PdSO4 is stabiel tot ~520 °C. M-PdSO4 is dalk metastabiel. Palladium word deur 'n vlak vierkant van suurstofatome omring wat tot tetraëdriese sulfaatgroepe behoort.

Chemiese eienskappe

wysig

Dit kan uit palladiumpoeier en 'n oormaat nitreersuur by 200-240 °C verkry word.[2]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 "SDS". Sigma Aldrich.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Thomas Dahmen, Pia Rittner, Silke Böger-Seidl, Reginald Gruehn (1994). "Beiträge zum thermischen Verhalten von Sulfaten XIV. Zum thermischen Verhalten von PdSO4 · 2H2O und PdSO4 · 0,75H2O sowie zur Struktur von M-PdSO4,". Journal of Alloys and Compounds. 216 (1): 11–19. doi:10.1016/0925-8388(94)91034-0.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)