Palmietspruit (Oranje, lat -30,65, long 26,21)
Die Palmietspruit is 'n sytak van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit is suidwes van Aliwal-Noord, naby die Gariepdam. Die ander Palmietspruit is noordoos van Sterkspruit op die Lesotho-grens.
Palmietspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Oorsprong | Kramberg |
Monding-hoogte | 1 337 m |
Koördinate: 30°39′4.5″S 26°12′22″O / 30.651250°S 26.20611°O |
Sien ook
wysigEksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Palmietspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.