Pamplemousses-distrik
Pamplemousses-distrik is een van die nege distrikte van Mauritius. Die distrik het 'n oppervlakte van 179 vierkante kilometer met 'n bevolkingskatting van 139 966 inwoners op 31 Desember 2015. Die distrik se setel is in Triolet.
Pamplemousses-distrik | |
---|---|
Distrik van Mauritius | |
Koördinate: 20°07′S 57°35′O / 20.117°S 57.583°O | |
Setel | Triolet |
Regering | |
• Raadsvoorsitter | Somaroo Kalicharan |
Oppervlak | |
• Totaal | 179 km2 (69 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 139 966 |
Grense
wysigPamplemousses is aan die noordweskus van Mauritius geleë en het 'n lang kuslyn. Dit grens aan:
- Die Indiese Oseaan in die weste.
Vir die res grens die distrik aan drie ander distrikte:
- Port Louis in die suidweste.
- Aan Rivière du Rempart-distrik in die ooste.
- Aan Moka in die suide.
Plekke
wysig- Gedeelte van Amitié
- Arsenal
- Crève Cœur
- Fond du Sac
- Grand-Baie (gedeeltelik)
- Le Hochet
- Pamplemousses
- Plaine des Papayes
- Pointe-aux-Piments
- Terre Rouge
- Triolet
- Trou-aux-Biches
Verwysings
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Rivière Noire District. |