Pannonia
(Aangestuur vanaf Pannonië)
Pannonië
Datum van stigting of ontstaan | 20 CE |
---|---|
Land | Antieke Rome |
Hoofstad | Carnuntum |
Geografiese ligging | 44°54′0″N 19°1′12″E |
Vervang deur | Pannonia Superior |
Tydperk | Romeinse Ryk |
Opgelos, afgeskaf of gesloop | 107 |
Kategorie vir kaarte | Category:Maps of Pannonia |
Pannonië was 'n Romeinse provinsie.[1][2] Die provinsie se grens in die noorde en ooste was die Donau, in die weste Noricum en Bo-Italië, en in die suide Dalmasië en Bo-Mesië. Pannonië was geleë in die gebied van die huidige Wes-Hongarye, Oos-Oostenryk, Noord-Kroasië, Noordwes-Serwië, Noord-Slowenië, Wes-Slowakye en Noord-Bosnië en Herzegowina.
Geskiedenis
wysigPannonië is in die jaar 20 gestig. Dit is in 107 deur Trajanus in Pannonia Inferior en Pannonia Superior verdeel.
Verwysings
wysig- ↑ (en) provinces of the roman empire
- ↑ (en) province-chronology