Papierbasvalsdoring
Die papierbasvalsdoring (Albizia tanganyicensis) is 'n boom wat in Suid-Afrika in Limpopo voorkom. Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.
Papierbasvalsdoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Klade: | Mimosoideae |
Genus: | Albizia |
Spesie: | A. tanganyicensis
|
Binomiale naam | |
Albizia tanganyicensis Baker f., (1929)
| |
Sinonieme | |
|
Die bas is glad met 'n dun, rooi papieragtige buitebas wat mettertyd afskilfer om 'n opaalagtige binnebas te onthul. Die boom se FSA-nommer is 157.[1][2] Die boom het ook twee subspesies:
- Albizia tanganyicensis subsp. adamsoniorum Brenan
- Albizia tanganyicensis subsp. tanganyicensis
Galery
wysig-
Bas -
Loof -
Peul
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 57. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online