Paul Gerhardt (* 12 Maart 1607 in Gräfenhainichen in die Keurvorstedom Sakse; † 27 Mei 1676 in Lübben (Spreewald)) was 'n Evangelies-Lutherse teoloog. Hy het bekendheid verwerf as die beduidendste skrywer van Duitse kerkliedere naas Martin Luther.

Paul Gerhardt
Paul Gerhardt, 17de eeuse kopergravure
Gebore12 Maart 1607
Gräfenhainichen, Keurvorstedom Sakse
Sterf27 Mei 1676 (op 69)
Lübben, Sakse-Merseburg
Nasionaliteit Heilige Romeinse Ryk
Beroepteoloog
Bekend virskrywer van kerkliedere
Ouer(s)Christian Gerhardt en Dorothea Starcke

Gerhardt se gedigte en kerkliedere is deur Johann Krüger getoonset.[1]

Verwysings

wysig
  1. Wolfgang Ribbe en Jürgen Schmädeke: Kleine Berlin-Geschichte. Uitgegee deur die Landeszentrale für politische Bildungsarbeit Berlin (LZ) in verbinding met die Historische Kommission zu Berlin. Tweede uitgawe. Berlyn 1989, bl. 65