Paul Petard
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Petard (1912-1980) was 'n Franse plantkundige wat gespesialiseer het in die studie van inheemse plante van Frans-Polynesië.
Sy boek "Petard botaniese plantensiklopedie" (Engels: "Petard Botanical Plant Encyclopedia") word steeds wyd gebruik as 'n verwysing, en bevat baie inligting oor tradisionele toepassings van Tahitiese Noni-sap. Hy het 'n doktorsgraad in aptekerswese gehad.