Pearson Jordan

atleet van Barbados
Pearson Jordan
mens
GeslagmanlikWysig
Land van burgerskapBarbadosWysig
Naam in moedertaalPearson JordanWysig
Gegewe naamPearsonWysig
Familie naamJordanWysig
Geboortedatum23 Oktober 1950Wysig
GeboorteplekSpeightstownWysig
Sterfdatum28 Maart 2020Wysig
SterfplekDallasWysig
Manier van doodnatuurlike oorsakeWysig
DoodsoorsaakCOVID-19Wysig
BeroepatleetWysig
Alma materLouisiana State UniversityWysig
SportatletiekWysig
Deelgeneem aanOlimpiese Somerspele 1976Wysig

Pearson Jordan (* 23 Oktober 1950 – † 28 Maart 2020) was 'n atleet van Barbados. Hy het aan die 100 meter naelloop by die Olimpiese Somerspele van 1976 deelgeneem.[1][2] Jordan het vir die Louisiana State University Tigers van 1976 tot 1979 deelgeneem en was deel van die 4×400 m afloskampioenskap in 1979.[3]

Hy sterf tydens die Covid-19-pandemie in Dallas, Texas op 28 Maart 2020.

Verwysings

wysig
  1. Pearson Jordan
  2. "Pearson Jordan Olympic Results". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 April 2020. Besoek op 3 Julie 2017.
  3. "Two former LSU athletes pass away from COVID-19 complications". Geaux247.