Peddiea is 'n genus van struike en bome wat behoort tot die familie Thymelaeaceae. Die genus is inheems aan Afrika en Madagaskar.

Peddiea
Peddiea africana
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Thymelaeaceae
Subfamilie: Thymelaeoideae
Genus: Peddiea
Harv., (1840)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Cyathodiscus Hochst.
  • Psilosolena C.Presl

Spesies

wysig

Daar is sestien spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

wysig