Die peer, Pyrus communis, is 'n spesie van die genus Pyrus, geklassifiseer saam met duisende spesies in die familie Rosaceae (roosagtiges). Die eetbare vrugte wat die peerboom dra, staan bekend as sagtevrugte.

Peer
Die Europese peer - 'n takkie met twee pere aan.
Peervrug en 'n deursnit
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
P. communis
Binomiale naam
Pyrus communis
Conference-peer.
Peerbloeisels

Eksterne skakels

wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.