Peggy Lipton
Margaret Ann " Peggy " Lipton (30 Augustus 1946 - 11 Mei 2019) was 'n Amerikaanse televisie- aktrise.[1] Sy het as Julie Barnes in die reeks The Mod Squad in die laat 1960's en vroeë 1970's gespeel. Sy het ook Norma Jennings in Twin Peaks gespeel. Sommige bronne noem dat sy in 1946 gebore is, terwyl ander in 1947 sê. Sy is in New York Stad gebore. Sy was vanaf 1974 met Quincy Jones getroud totdat hulle in 1990 geskei het. Die egpaar het twee dogters, Kidada en Rashida Jones. Altwee dogters is aktrises.
Peggy Lipton | |
Lipton in 1968
| |
Geboortenaam | Margaret Ann Lipton |
---|---|
Geboorte | 30 Augustus 1946 New York Stad |
Sterfte | 11 Mei 2019 Los Angeles |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Quincy Jones |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktriese |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Verwysings
wysig- ↑ Moviefone. "Biography Peggy Lipton" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Februarie 2014.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Peggy Lipton.
- Peggy Lipton in die Internet-rolprentdatabasis