Peggy Nadramia
Religieuse en
LaVeyaanse satanisme
Organisasies wat met satanisme verbind word
Kerk van Satan
Eerste Satanistiese Kerk
Bekende figure
Anton LaVey | Blanche Barton | Peter H. Gilmore | Peggy Nadramia | Karla LaVey
Verwante konsepte
Die Pad van die Linkerhand | Pentagonale Revisionisme | Suitheisme | Oorlewing van die Sterkste | Objektivisme | Might Is Right
Boeke en publikasies
The Satanic Bible | The Satanic Rituals | The Satanic Witch | The Devil's Notebook | Satan Speaks! | The Black Flame | The Church of Satan | The Secret Life of a Satanist | The Satanic Scriptures
Peggy Nomeupau Nadramia is 'n Amerikaanse redakteur van tydskrifte en 'n administrateur van die Kerk van Satan waar sy tans ook die amp van Hoëpriesteres beklee. Haar amptelike titel is Magistra Nadramia.
Sy is op 30 April 2002 deur die vroeëre Hoëpriesteres Blanche Barton benoem en het reeds sedert Mei 2001 as Magistra Templi Rex gedien.
Aanhaling
wysig- "... ons sal definieer wat 'n Satanis is, nie Bob Larson of enige ander buitestander, Christen of ander, nie. Ons is die eerste groep in die geskiedenis van die mensdom wat onder daardie titel verenig en dit gebruik het om na onsself te verwys; ons is die argivarisse van die Sataniese geskiedenis en die oppassers van Sataniese filosofie, en ons sal nie toelaat dat ander mense Sataniste of Satanisme definieer, afbaken of kategoriseer nie." —Peggy Nadramia, in The Black Flame (volume 5, nommers 1 & 2)
Werke
wysig- Narcopolis & Other Poems (red.) (Hell's Kitchen Productions, ISBN 0-9623286-1-8, November 1989), 'n antologie van grieselige digkuns wat deur verskeie kunstenaars van illustrasies voorsien is
Eksterne skakels
wysig- Teks van Nadramia se benoeming as Magistra Templi Rex
- My Dark, Satanic Love deur Magistra Nadramia
- Satanism, Nazism and Fascism deur Peggy Nadramia