The Black Flame
Religieuse en
LaVeyaanse satanisme
Organisasies wat met satanisme verbind word
Kerk van Satan
Eerste Satanistiese Kerk
Bekende figure
Anton LaVey | Blanche Barton | Peter H. Gilmore | Peggy Nadramia | Karla LaVey
Verwante konsepte
Die Pad van die Linkerhand | Pentagonale Revisionisme | Suitheisme | Oorlewing van die Sterkste | Objektivisme | Might Is Right
Boeke en publikasies
The Satanic Bible | The Satanic Rituals | The Satanic Witch | The Devil's Notebook | Satan Speaks! | The Black Flame | The Church of Satan | The Secret Life of a Satanist | The Satanic Scriptures
The Black Flame ("Die Swart Vlam") is 'n tydskrif wat deur die Kerk van Satan uitgegee word. Die eerste uitgawe het in 1989 verskyn nadat die publikasie van die Kerk se ander tydskrif, The Cloven Hoof, voorlopig gestaak is. The Black Flame is aanvanklik as 'n kwartaallikse nuusbrief uitgegee, maar het later as 'n tweejaarlikse publikasie verskyn.
Uitgawe #16 (die Music and Art Interview Issue) was die mees resente wat verskyn het en in die afgelope jare is geen nuwe uitgawes gepubliseer nie. Volgens 'n aankondiging sal toekomstige uitgawes as joernale uitgegee word en uitgebreide opstelle en artikels eerder as onderhoude bevat. Uitgawe #17 sal volgens die Kerk uitgegee word sodra voldoende materiaal beskikbaar is wat die publikasie regverdig.