Perdekopspeldekussing
Spesie van die speldekussings
Die perdekopspeldekussing (Leucospermum reflexum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Sederberg vanaf Pakhuis tot by Wupperthal. Die struik word 4 m groot en dra blomme van Augustus tot Desember.
Perdekopspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. reflexum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum reflexum H.Buek ex Meisn., 1856
|
In Engels staan dit as die Rocket Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 85.2[1]. Die spesie het twee subspesies:
- Leucospermum reflexum var. luteum Rourke
- Leucospermum reflexum var. reflexum
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Perdekopspeldekussing.