Periklaas
Periklaas | |
---|---|
Kleur | kleurloos, gryswit, geel, bruinerig geel, groen, swart |
Hardheid | 5,5[1] |
Digtheid | 3,55 – 3,57 [g/cm3] |
Dubbelbreking | isotroop |
Ruimtegroep | Fm3m |
Strukturbericht-kode | B1 |
Eenheidsel | a = 4.211 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Periklaas is 'n mineraal met die formule MgO.
Die mineraal het die haliet-struktuur (B1).
Die mineraal brusiet is 'n omsettingsproduk van periklaas.
Verwysings
wysig- ↑ "mindat 3161" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2020.